Mossel Bay Advertiser
Mossel Bay Advertise
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Sestien medaljes vir tweekampers
00:00 (GMT+2), Thu, 26 April 2012
Sestien medaljes vir tweekampers
Wilco du Preez, wat hier regs voor draf het ‘n goue medalje in die tweekamp S/13 ontvang.
SUID-KAAP NUUS - Die SWD-tweekampspan het na Kimberley gereis om aan die 37ste SA Tweekamp- en Biathlo Kampioenskappe deel te neem en met sestien medaljes teruggekeer.

Meer as 800 atlete van 16 provinsies en die SA Ontwikkelingspan het deelgeneem.


SWD het 5 medaljes in die tweekamp en 11 medaljes in die biathlo gewen.
Die SWD-span het algeheel sesde geëindig en die beste gevaar van die kleiner provinsies.

Die medalje-wenners is:
Tweekamp en Biathlo onderskeidelik: Luné van der Westhuizen (D/11 brons & goud), Wilco du Preez (S/13 goud), Hainto Vermeulen (S/13 brons & silwer), Gerdus Claassen (S/11 silwer), Nicolas Coertze (S/15 silwer en goud), Estiaan Maree (S/17 brons), Stephnie McKay (D/ope brons), May du Plessis (D/15 silwer & goud), Katelyn Mullen (D/15 brons), Chris van Wyk (veterane mans goud), Lisl Windt (junior veterane dames brons), Johan Windt (senior veterane mans silwer).

Die SA Kampioenskappe vir 2013 is aan Oudtshoorn toegeken en gaan tydens die langnaweek van 21, 22 en 23 Maart 2013 plaasvind.

Tydens die algemene jaarvergadering is Dave van der Walt van die SWD herkies as lid van die uitvoerende bestuur van die SA Tweekampvereniging asook as nasionale keurder.

Sien nog foto's hier.
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
Latest News
SA house price growth: 'Total picture' gives good reason for optimism
Boere skep nuwe interrasveiling
Making bracelets
What you don't know can harm you
Auris hybrid another step to cleaner motoring
Inbreker binne minute gearresteer
Market confidence is on the up, buying now could be the smartest move
Ford's eWheelDrive has designs on the urban car of the future
KwaNonqaba Police up to any challenge
Handtoffels vir bejaardes
News Archive
Men
Women
Search
I'm a 37 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 38.
I'm a 43 year old man looking to meet women between the ages of 21 and 48.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser
Twitter Facebook Digital Platforms