Mossel Bay Advertiser
Mossel Bay Advertise
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Le Peleton durf MTN Panorama Fietstoer aan
11:00 (GMT+2), Fri, 20 April 2012
Le Peleton durf MTN Panorama Fietstoer aan
Vyf van die ses Mosselbaaiers wat die einde van die maand aan die MTN Panorama Fietstoer in die Witrivier omgewing gaan deelneem. Van links is Johnnie Koen, Paul Kruger, Hannes Koen, Corrie Cornelissen en Frederick (Plaas) Botha.
MOSSELBAAI NUUS- Van Le Peleton Fietsrenklub se lede gaan van 28 April tot 2 Mei aan die MTN Panorama Fietstoer in Mpumalanga deelneem.

Die MTN Panorama Fietstoer vind by Witrivier en omgewing plaas. Daar word in spanne van twee ryers elk deelgeneem en die toer strek oor vier dae.

Die totale afstand van die toer is ongeveer 340 km. Dorpe soos Nelspruit en Sabie word besoek en die roete sluit verskeie bergpasse in, waarvan die bekendste seker die Long Tom Pas is. Die totale toename in hoogte vir die toer is ongeveer 6 000 meter.

Die Mosselbaai spanne wat gaan deelneem is soos volg: Johnnie Koen Cycles; met spanlede Johnnie Koen en Paul Kruger; Johnnie Koen Cycles 2; met spanlede Hannes Koen en Johan Botha, en Team Cipla-Medpro; met spanlede Corrie Cornelissen en Frederick (Plaas) Botha.

Die Johnnie Koen Cycles span is in die Meesters kategorie ingeskryf, terwyl Johnnie Koen Cycles 2 in die Ope Mans-afdeling gaan meeding. Team Cipla-Medpro is onder die Sub-Veterane kategorie ingeskryf:

Namens Le Peleton Fietsrenklub word die ryers baie sterkte toe gewens vir 'n voorspoedige toer. "Hou bene, hou!"
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
More Other News
New cross-country trail
Mosselbaai speel kookwater rugby
Rooiberg Midwinter trailrun challenge
Jaglisensies nou beskikbaar
Willie Germishuys maak geskiedenis
Sportfees hou pretstap
Benevolent Park hou Sportdag
York and Holy Cross leading SANESA series
Rooiheuwels pret dié naweek
7de Redstone sorg vir grootvermaak
Archive
Latest Sport
Goeie weer vir tennisveterane
Pace wins Turkish Airlines Ladies Open
New cross-country trail
Kom kuier op Herbertsdale
Mosselbaai speel kookwater rugby
Update: Local surfer is World Champion
Mall-wedloop weer eens 'n wenner
Rugga Kids hou rugby-dag op Hartenbos
Rooiberg Midwinter trailrun challenge
SWD-span vir SA 10 km-kampioenskappe
Sport Archive
Men
Women
Search
I'm a 31 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 45.
I'm a 56 year old man looking to meet women between the ages of 35 and 54.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser
Twitter Facebook Digital Platforms