Ostrich Crawl experience

Ongeveer 200 bergfietsryers het die afgelope naweek die Ostrich Crawl experience, met die wegspring en eindpunt by Thabile Lodge, Oudtshoorn aangedurf. Die wedren het deel gevorm van die Eden-fietsry se reeks wedrenne, asook die KKNK. Afstande van 60-, 46-, en 15 km is gery, met 'n 5 km-pretdraf as deel van die dag se sport.

Foto's: Cantodora Photography

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser