2017 KKNK is hier!

Die jaarlikse KKNK op Oudtshoorn het vanoggend begin. Besoekers het reeds van vroeg af die strate en stalletjies ingevaar.

Foto's: Hannes Visser

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser