Joernaliste kry fotografie-opleiding

Joernaliste verbonde aan Group Editors Co (Pty) Ltd het verlede Donderdag en Vrydag, 9 en 10 Maart fotografie-opleiding van die bekende fotograaf, Hennie Homann ontvang. Homann het fotografietegnieke, die korrekte manier om met 'n kamera te werk, asook fyner punte rakende die kuns rondom die verskillende soorte foto's waarmee joernaliste daagliks gemoeid is, behandel.

Foto's: Louise Mouton

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser