|
|
| Lugtyd |
Claude Pretorius is 'n boerseun uit die Boland wat die verhoog eens net as 'n stokperdjie beskou het.
Tydens hierdie tyd het Claude vir verskeie groot geleenthede as seremoniemeester opgetree en onder andere saam met Egoli en Huisgenoot gewerk.
Claude - 'n man met 'n passie vir mense en 'n onblusbare sin vir humor - se voete is plat op die aarde en sy kop hoog in die wolke, vol drome.
Claude het 'n hele paar verhoogproduksies (voor en agter die skerms), optredes by verskeie feeste, asook 'n rol in 'n paasdrama agter sy naam.
Hy was ook die afgelope paar jaar die stem van die Garden Route Casino in die Suid-Kaap asook die stem van verskeie plaaslike radiostasies maar deesdae het hy die mikrofoon verruil vir die van veldaanbieder van die bekende joernaalprogram, Kwêla op KykNET.
|
|
|
| Dankie tog! |
|
13:58 (GMT+2), Wed, 15 May 2013
|
|
| Wel, so was dit Moedersdag Sondag en enige kind wat lief is vir sy of haar Ma sou enigiets doen om die dag saam met haar te spandeer!
Nou wat gemaak as daar meer as 2 kinders is, almal wil mos graag saam met hul Ma die dag deurbring?
Die logiese oplossing is dat almal saam die dag spandeer, M... |
|
|
|
|
| Hou op 'worry' oor die weer! |
|
09:00 (GMT+2), Wed, 24 April 2013
|
|
| 'n Mens kan voel hoe die winter nader kruip, die oggende is kouer, die son kom later op en die dou lê mooi wit op die gras!
Wel, die winter is nou hier en vir my wat 'n winter mens is is dit absoluut fantasties. Serpe, jasse, steuwels, kaggelvuur, rooiwyn, warmkombers, reen en sneeu is maa... |
|
|
|
|
| Very true! |
|
15:39 (GMT+2), Wed, 10 April 2013
|
|
| You grow up the day you have your first real laugh - at yourself.
- Ethel Barrymore... |
|
|
|
|
| Riding for recovery |
|
10:11 (GMT+2), Thu, 28 March 2013
|
|
| I had the privilege of attending the Ride for Recovery this past weekend... what an honour to be part of this amazing initiative!
Here is press release about the event - it sums it up everything I can, and want to say about this wonderful experience!
To celebrate the 17th Reach to Recovery Int... |
|
|
|
|
| Leuens is partykeer goed. |
|
08:08 (GMT+2), Wed, 06 March 2013
|
|
| Kyk, ek is in ‘n huis grootgemaak waar leuns nie geduld word nie!
Nou nog is ek effe op my senuwees net as ek dink ek moet ‘n leuen vertel en heeltemal die hel in as ek weet iemand is besig om oop en bloot vir my te lieg!!!
So ‘n hele paar blogs terug het ek getik oor my mo... |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|