|
|
| Mouthwash |
Hannes Visser
An interview with Hannes:
Where do you come from?
Well, almost 50 years ago my dad... never mind, next question.
Do you have any qualifications?
Yes, thanks for asking.
What do you enjoy most?
Good art, good books and good music.
What are your favourite books?
Boy in the Striped Pajamas, The Unbearable Lightness of Being and Animal Farm.
Who is the funniest man alive?
Julius Malema.
Who is the funniest woman alive?
Julius Malema in drag.
What do you do for a living?
I've had 13 different jobs, but the bread winners seem to be teaching and art - neither of which I'm terribly good at.
What do you dislike?
People who write letters to newspapers and don't have the guts to give their names.
Why this blog?
To get people to speak their minds and to become famous, like Steve Hofmeyr!
|
|
|
| Reguleer jouself |
|
10:41 (GMT+2), Fri, 17 May 2013
|
|
| Ek begin dink ons as mense kan nie funksioneer buite ‘n polisiestaat nie.
Ons het die vermoë om onsself te reguleer (en nee ek praat nie van spysvertering nie) skynbaar totaal verloor.
Verlede week vra ek ‘n man hoekom hy op ‘n parkeerplek vir gestremdes parkeer. Sy antwo... |
|
|
|
|
| Betroubaarheid en lojaliteit |
|
07:56 (GMT+2), Thu, 25 April 2013
|
|
| Hierdie week sit ek aan 'n lang tafel saam met 'n klomp fundis op verskillende gebiede en die gesprek draai, teen almal se beterwete en besware, in die rigting van integriteit en betroubaarheid.
"Dit gaan interessant wees," dink ek by myself, want dit gebeur selde dat mens oor iemand s... |
|
|
|
|
| Ek is so bly ek is nie ‘n celeb nie |
|
11:12 (GMT+2), Fri, 05 April 2013
|
|
| Ek is so bly ek is nie ‘n celebrity nie.
Gisteroggend vroeg sit ek in ‘n coffee-shop en kyk hoe die KKNK wakker word en hoe feesgangers stadig uit hulle wegkruiplekke begin kom. Op die stoep van die coffee-shop kom sit twee bekendes wat ‘n show hier aanbied.
Hulle het skaars ... |
|
|
|
|
| Het jy toestemming? |
|
11:39 (GMT+2), Tue, 26 March 2013
|
|
| Vandat ek by die koerant begin het, het ek seker al duisende foto's geneem - goeies, slegtes en 'n paar wat seker totaal onbetaamlik is en ek was nog net twee keer ernstig gedreig omdat ek my kamera in 'n rigting wys.
Die een keer was toe ek 'n groep mense afgeneem het wat verlede jaar langs die... |
|
|
|
|
| Bose kringloop |
|
10:13 (GMT+2), Fri, 08 March 2013
|
|
| Een van die moeilikste gedeeltes van joernalistiek is vir my die wyse waarop skelms, verneukers en geweldenaars mense se lewens omkeer sonder dat ons daaroor mag berig.
En waarom mag ons in baie gevalle nie berig nie? Omdat hulle nooit in die hof kom nie. En waarom kom hulle nooit in die hof nie... |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|