Translate to: 

Oppiestoep

Hannes Visser Behalwe vir die ooglopende waarheid dat ek ‘n man is, grys geword het en gewig moet verloor, is daar seker ‘n hele kas vol feite wat baie mense nie van my weet nie.

Van die goed wat ek al probeer het was onder andere om ‘n KFC te bestuur (totaal sonder sukses), ek was twee keer op verskillende dorpe ‘n skoolhoof vir onderskeidelik 4 en 6 jaar ( dosyne mense wat in my klasse was loop steeds met onverwerkte trauma rond), verskeie boerbokke en rondloper varke is weens my bestuursvernuf in die hartjie van die Transkei die ewigheid ingehelp tydens my omswerwinge met ‘n bakkie om versekering te verkoop, ek was al ‘n kroegman, eiendomsagent, sekerheidswag (maar dit was baie lank terug toe rowers mens nog gebel het om te laat weet hulle gaan toeslaan) en die eienaar van twee besighede.

Tussen dit alles loop egter ‘n goue draad van skryf en kuns waarmee ek my besig hou vandat ek kan onthou. Ek het darem ook in die proses daarin geslaag om ‘n wonderlike vrou en twee great kinders onder my vlerk in te krap, en op hulle is ek baie trots.

Wat ek skryf lees elkeen tot sy eie voor- of nadeel, die leser besluit.

*Hannes Visser woon op Oudtshoorn in die Klein-Karoo en is die redakteur van die Oudtshoorn Courant.

 
Level of power
10:15 (GMT+2), Tue, 20 June 2017
"The level of power someone has over one is determined by the level at which one allows it."- Hannes wisdom
Posted by Hannes Visser | Comment 0 Comment
Die wonder van woorde
09:00 (GMT+2), Wed, 24 May 2017
Om 'n boek te skryf is nie bloot 'n kwessie van gedagtes in woorde omsit en aanmekaar ryg om sinne, paragrawe en hoofstukke te vorm nie.  Om 'n boek - 'n noemenswaardige boek wat deur mense gelees wil word - te skryf, verg nie slegs kennis van woorde nie, dit verg 'n liefde vir woorde en 'n...
Posted by Hannes Visser | Comment 0 Comment
Gratis vervoer
16:59 (GMT+2), Thu, 11 May 2017
Hierdie week het ek 'n dag in 'n plattelandse hof deurgebring en moes vir bykans twee ure sit en luister na uitstelle voordat die saak waarvoor ek daar was voorgekom het. Almal is doodverveeld, die tolk ingesluit en net voordat slaap ons oorval kikker die landdros almal op. Sy praat...
Posted by Hannes Visser | Comment 0 Comment
Praat
12:26 (GMT+2), Tue, 02 May 2017
Ons monde praat nie meer nieons praat met vlytige vingersblitsig en knoppievernuftig  ons kies lag- en huilgesiggieseerder as sinne met woorde ons stuur soene en drukkiesmet trippel x’e en dubbelhakies ons meet gewildheid aan likesen hou like-my-meer- kompetisies ons speel...
Posted by Hannes Visser | Comment 0 Comment
Dit is tyd om te 'reverse'
11:56 (GMT+2), Wed, 22 March 2017
My skoonpa het op 'n keer gesê 'n skaap kan nie 'reverse' nie. Ek wou nog altyd vir 'n skaapboer vra of dit waar is of nie. Van skape weet ek min, maar van sommige mense is dit beslis waar. Om te 'reverse' is meer ingewikkeld as wat dit klink. Dit beteken jy moet op 'n punt kom waar jy...
Posted by Hannes Visser | Comment 0 Comment
First 1 2 3 4 5  ... Last 

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Frank Adler (Chris Evans) is a single man raising a child prodigy - his...
Blindsided by a new generation of blazing-fast racers, the legendary...
In Rough Night, an edgy R-rated comedy, five best friends from college...
Johnny Depp returns to the big screen as the iconic, swashbuckling...
Before she was Wonder Woman, she was Diana, princess of the Amazons,...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Large tracts of indigenous vegetation were destroyed in the Eden district fires. Would you participate in an effort to re-establish the natural vegetation by growing seedlings at home?
YES: Provided I receive the seeds I will do whatever it takes to help with the regrowth of local natural vegetation.
Mossel Bay Advertiser 0%
NO: Mother Nature cannot be interfered with.
Mossel Bay Advertiser 100%
Men
Women
Search
I'm a 55 year old man looking to meet women between the ages of 20 and 50.
I'm a 63 year old man looking to meet women between the ages of 50 and 64.