Translate to: 

Inspirasie viri Nasie

Ds. Gielie Joubert Baie welkom by my blog! Ek is ds. Gielie Joubert en my passie is mense - en daarom is jy wat hier lees deel van my passie.
Ek hoop jy gaan gereeld aanteken en saamgesels.

Ek weet nie wat jou missie is nie, maar myne is “…om God se teenwoordigheid elke dag te geniet en om te probeer om almal om my se lewens positief aan te raak met Sy deernis – elke persoon is belangrik”

My areas van belangstelling en ondervinding is:

- Gemeentewerk, veral prediking. Ek was 28 jaar leraar van Houtkruis gemeente (sien www.houtkruis.net) tot ek my in 2011 op Hartenbos kom vestig het.

- Ek het sedertdien begin met KOMTUIS CHRISTEN GEMEENTE in Mosselbaai (sien www.dsgielie.net).

- Om mense te help om God se Woord as ‘n krag in hulle lewens te beleef en hulle te sien groei gee my die grootste bevrediging.

- Om betrokke te wees saam met vroulief by die gemeenskap se lief en leed...

- My stokperdjies is die bewaring en genieting van ons natuur en groenerfenis.

- Ek doen ook amateur skryfwerk (ek kan nie goed op my voete dink nie maar waneer ek ‘n pen in my hand het, begin daardie EEN breinsel wat nog lewe op en af spring in die groot leë ruimte!)

Ten spyte van al ons onderlinge verskille is daar een ding wat alle mense in gemeen het en dit is; ons het almal ‘n dringende behoefte aan bemoediging. Ons almal se geloofsvlammetjies brand soms gevaarlik laag. Die lewe is vir almal moeilik; niemand het AL die antwoorde nie en ALMAL laat die bal soms val…

Die mens is ‘n komplekse wese. Hy het nie maar net meer en beter preke nodig nie maar hy moet ook kan lag, speel, droom en nuwe avonture aanpak om die lewe in al sy volheid te ervaar.Ek glo hierdie blog (veral met JOU deelname daaraan!) bied vir ons ‘n geleentheid om nie net self ‘n seen te ontvang nie maar om ook ‘n seen vir ander te wees, ‘n INSPIRASIE viri NASIE!

 
God werk aan jou omstandighede
13:02 (GMT+2), Tue, 18 April 2017
'n Skrywer sê: 'Ons bestuur tyd, mors tyd, spandeer tyd en spaar tyd. Ons wens die tyd wil kom, ons wens die tyd wil verbygaan, ons sien hoe die tyd vlieg, ons voel hoe tyd stilstaan. Ons hou horlosies dop en dra kalenders rond en tog beheer God tyd. Hy het tyd geskep en sy skeppings word in...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
Toebroodjies op my begrafnis
12:18 (GMT+2), Tue, 11 April 2017
Daar is verskeie weergawes van die volgende verhaaltjie op die internet. Hier is myne: ‘n Man lê baie ernstig siek in sy huis. Skielik ruik hy die heerlike geur van varsgebakte konfyttertjies. Sy gunsteling! Hy roep na iemand om vir hom ook te bring maar niemand hoor hom nie. ...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
Haastige onomkeerbare besluite
12:41 (GMT+2), Fri, 07 April 2017
Het jy ookal 'n haastige besluit geneem waaroor jy baie spyt is? Jy wil so graag die tyd terugdraai om jou daad ongedaan te maak maar helaas dit is onmoontlik... Norma McCorvey, voormalige 'pro choice' aborsie aktivis is onlangs oorlede in die ouderdom van 69-jaar. McCorvey was 22-jaar...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
Gebruik wat God jou gegee het
13:59 (GMT+2), Tue, 04 April 2017
Jesus het een van sy grootste komplimente aan 'n vrou gegee wat duur olie uit 'n albaste fles op sy kop uitgegiet het. 'Sy het haar allerbeste vir My gedoen.'  God verwag niks meer van ons nie en is waardig tot niks minder nie. Een nag in 1837, het 'n vrou genaamd Florence die stem van God...
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
Geniet elke seisoen van jou lewe!
13:47 (GMT+2), Tue, 28 March 2017
Jou lewe word in seisoene geleef, en om vrugbaar te wees moet jy die seisoen herken waarin jy is en die beste daaruit haal. 'Hoe weet ek wanneer 'n seisoen eindig?' vra jy. Omdat die genade wat saam met die seisoen gekom het verby sal wees, en wat eens belonend gevoel het, nie meer so voel nie....
Posted by Ds. Gielie Joubert | Comment 0 Comment
First 1 2 3 4 5  ... Last 

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

The Shack is based on the New York Times best-selling novel with over 22...
Now that Dom and Letty are on their honeymoon and Brian and Mia have...
Oscar winners Morgan Freeman (Million Dollar Baby), Michael Caine (The...
Martin Scorsese's Silence tells the story of two Christian missionaries...
Smurfs: The Lost Village is a 2017 American 3D computer-animated adventure...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
If you have the unique serial or IMEI number of your cellphone or tablet written down, it is quick and easy to blacklist the item, if it is stolen. Have you written down the serial numbers of your electronic equipment?
YES: They are all written down and I have them handy.
Mossel Bay Advertiser 29%
NO: I have not done that.
Mossel Bay Advertiser 71%
Men
Women
Search
I'm a 64 year old man looking to meet women between the ages of 45 and 60.
I'm a 42 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 45.